Loading...

Truth about South Africa




 
WAAROM ( VERMOOR HULLE DIE BOERE )


WILL JORDAN HET HIERDIE LIED GESKRYF VIR ELKE BOER, VROU, BEJAARDE EN KIND WAT SO WREED VERMOOR IS OP PLASE IN ONS LAND SUID AFRIKA. HIERDIE LIED IS GESKRYF VIR ALLE MOORDENAARS EN PERSONE WAT DAARAAN DINK OM IEMAND GEWELDADIG AAN TE RAND OF DOOD TE MAAK. EK HET TUSSEN HIERDIE KRUISE GELOOP EN BESEF HOE DANKBAAR ONS WAT NOG HIER IS MOET WEES EN EK HET OOK BESEF DAT ONS NIE SONDER JESUS CHRISTUS N UITWEG SAL KRY NIE. DAAROM MOET ONS HANDE VAT EN SAAM STAAN TEEN GEWELD IN ONS LAND. HIERDIE LIED, VIDEO EN RINGTONE KAN BY WWW.STOPPLAASMOORDE.CO.ZA TEEN 6 DOLLAR R48.00 AF GETREK WORD. EK WIL REGTIG PROBEER HELP MET DIE BEHOEFTIGE KINDERS EN OU MENSE IN ONS LAND, EN N GEDEELTE VAN DIE GELD VIR DIE TRANSVAALSE LANDBOU UNIE SKENK OM AAN DIE BEHOEFTIGE BOERE TE GEE.
BAIE DANKIE VIR ALMAL WAT HIERDIE VIDEO GEKYK HET. MAG DIE HEMELSE VADER U ALMAL BEHOED EN
GROETE
WILL JORDAN

WAAROM WAAROM VERMOOR HULLE DIE BOERE WAAROM ( X2 )
VAN DIE NOORDE TOT IN DIE KAAP
WORD DIE BOERE WEGERAAP
DIE PLASE STAAN NOU LEEG
GEEN PLOEG EN TREKKER BEWEEG.
N LAFHARD LE EN WAG
LANGS N PLAASHEK IN DIE NAG
ONS VROUENS VERMOOR VERKRAG
HOEVEEL LYDING MOET ONS VAT.
(KOOR)
ONS KINDERS WORD DEURBOOR
MET N PYP N MES VERMOOR
MET BLOED BETAAL DAARVOOR
DIE STRYD HET HUL VERLOOR
OU MENSE HET GELY
VERMINK GEMARTEL IN PYN
HUL KON HULSELF NIE BEVRY
VAN N LAFHARD EN HY LOOP VRY
WIE GAAN ONS VOLK NOU VOED
ONS VADER HOU NET MOED
ONS HET HOM AAN ONS KANT
DIT BLY ONS VADERLAND.
(KOOR)
WAAROM WAAROM VERMOOR HULLE DIE BOERE WAAROM
WAAROM WAAROM SOVEEL KRUISE WAAROM.

ONS SAL NIE HIER WEG GAAN
ONS SAL NET SAAM MOET STAAN
GOD'S VOLK EN VADERLAND
BOERE VAT MEKAAR SE HAND.